Support Forum

Announcements

Diamons

Makenda Sales maak nuwe winkel oop.


28-Nov-2011

Na 15 jaar van ‘n klein huis kantoor het Makenda Sales onlangs in hul nuwe besigheids perseel ingetrek. Die nuwe perseel is omstreeks 500 m2 groot wat bestaan uit ‘n winkel/vertoon lokaal en stoor te 41 Lombaard St,
Hilton Bloemfontein telefoon (051)430 1822, (051)430 5492 en faks (051)447 3053.

Die span bestaan uit 3 toonbank verkoopsmanne, ‘n stoorman, sekretaresse, Edmund (buite verkope) & Irma Senekal (eienaar)
Die besigheid het begin met hoofsaaklik onderdele verkope en het ontwikkel tot geakkrediteerde Hoffmann Power Products verspreider vir groter Vrystaat and Noord Kaap area.

Namens die hele Hoffmann Span wens ons Makenda Sales alle voorspoed toe vir die toekoms!

 

 Makenda Sales staff receiving intensive training in Hoffmann's workshop this week.